SA jagters Boland Ope .Die skiet was in Barrydale gehou die afgelope naweek. Daar was 120 skuts wat deel geneem het. Izak het 2de plek behaal in die goue klas en 2de plek algeheel. Loutjie het 3de plek behaal in die silver klas .Albei het met Hornady ELDM’S geskiet.
SA hunters Boland shoot was held in Barrydale this past weekend, 120 sports shooters participated in this event. Izak won 2nd place in the gold class and 2nd overall for the day. Loutjie came 3rd in the silver class. Both are shooting with the Hornady ELDM’S